Local newsNewsNews
Feesgangers bederf by Karnavalie-fees
VEREENIGING. – Honderde feesgangers is die Saterdag by die Hoërskool Overvaal tydens die Karnavalie-fees met pret, plesier, vermaak en heerlike kos bederf. Vaalweekblad was daar om die pret en plesier vas te vang. Hoewel die fees in sy babaskoene is, het hy treë in die regte rigting gegee.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!