AmusingLifestyleLocal newsNews

Dit lek water dat die biesies bewe!

Duisende liter vars water gaan al weke lank hier verlore

 
Inwoners van Vanderbijlpark laat weet dat daar al ‘n geruime tyd skoon water op die hoek van Fitzpatrick- en President Boshoffstraat, reg oorkant FAMSA se kantore, uitlek. Dit lek al so lank en daar is so baie water dat ‘n hele pol biesies al in daarin begin groei het!
Die lek het dringende aandag van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se water-afdeling nodig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button