Local newsNewsNews
Riool vloei in Peacehaven se strate
VEREENIGING. – Inwoners van Peacehaven is woedend en moedeloos oor die gebrek aan dienslewering. Riool vloei vrylik in die strate wat met reuse-slaggate besaai is. Op die straat hoeke lê hordes vullissakke.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!