VEREENIGING. – Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59-oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak en omvang van die ongeluk is onbekend.
VEREENIGING. – Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59-oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak en omvang van die ongeluk is onbekend.
Twee voertuie was vroeër vanmiddag in van Riebeeck straat by die R59 oprit in kop-aan-kop botsing betrokke. Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend. Foto: Rudy Francis
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!