
Hendria Hattingh van die Vaaldriehoek vra dat die publiek asseblief op die uitkyk moet wees vir haar drie perde.
Hulle is vermoedelik naby Oscars gesteel.
Die een is ‘n bont reun en die ander twee is bruin – een reun en een merrie. As jy hulle dalk iewers opmerk, bel asseblief vir Hendria by 073 407 0075.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



