Local newsNewsNews

Feesgangers kyk in afgryse hoe kind uit pretrit val

VEREENIGING. – Sosiale media gons nadat ‘n dogtertjie volgens ooggetuies en feesgangers vroeër vandag by die Vaal Easter Show uit ‘n pretrit geval het. Die fees vind tans op die Dick Fourie-stadion in Drie Riviere plaas. Daar is tans nie veel inligting beskikbaar oor die voorval nie en ooggetuies word gevra om Vaalweekblad te kontak. …

VEREENIGING. – Sosiale media gons nadat ‘n dogtertjie volgens ooggetuies en feesgangers vroeër vandag by die Vaal Easter Show uit ‘n pretrit geval het. Die fees vind tans op die Dick Fourie-stadion in Drie Riviere plaas. Daar is tans nie veel inligting beskikbaar oor die voorval nie en ooggetuies word gevra om Vaalweekblad te kontak. Op een van die foto’s wat op sosiale media verskyn kan daar duidelik gesien word dat kleefband (duct tape) gebruik is om die rit aanmekaar te hou.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button