LifestyleLocal newsNationalNews
Kruis op die Vaalrivier – spesiaal in Paastyd
Jackie Freestone sê dié besonderse foto van die son wat oor die Vaalrivier sak, is Donderdag, met die begin van die Paasnaweek, naby Parys geneem. Let op die goue kruis wat deur die weerkaatsing op die water gevorm word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!