Local newsNationalNews

Help gesin en polisie om vermiste Ruby Edna Fourie te vind

Sy is gister die laaste keer gesien toe sy op pad was kerk toe.

 

Die gesin van mev. Ruby Edna Fourie is baie bekommerd oor haar welstand. Sy is gister, Sondag 21 April, laas gesien toe sy op pad was kerk toe.
Sy het ‘n rooi rok en swart baadjie aangehad.
Sy is 44 jaar oud, het bruin hare en blou oë. Sy is 1.7 meter lank en weeg 83kg.
As iemand haar dalk gesien het, skakel asseblief vir kaptein Meyer van die Sasolburgse Polisie by 071 671 8278.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button