Photo GalleriesSportSportSport
Video: Hoekies klop Valia op netbalbaan
VANDERBIJLPARK. – Die eerste netbalspan van die Hoërskool Driehoek het Donderdagmiddag 25 April sy buurskool Transvalia op sy tuisveld met 32-28 in hul liga-kragmeting geklop.