
VANDERBIJLPARK. – ‘n 15-jarige Skolier aan die Hoërskool Vanderbijlpark en inwoner van Parklands is Vrydagmiddag gehospitaliseer nadat hy deur ‘n groep leerlinge aangerand is. Inwoners is raadop oor die geweld en dwlmmisbruik in die area.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



