Local newsNewsNewsBreaking News
Taxibestuurder sterf na hartaanval en botsing teen boom
Taxibestuurder sterf na hartaanval en botsing teen boom
VANDERBIJLPARK. – ‘n Taxibestuurder van die Monnas Cabs het gisteraand Vrydag 10 Mei gesterf toe hy vermoedelik ‘n hartaanval gehad het en teen ‘n boom in Becquerel straat gebots het.
Hendrik Thompson is in die Nissan Tiida oorlede waarmee hy vermoedelik een pasasier vervoer het. Die vroue passasier het ook beserings opgedoen en is na die hospitaal geneem vir behandeling.
LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 15 MEI!
FOTOS: Jannie du Plessis





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



