Local newsNewsNews
Natal Bouvereeniging se personeel hou reunie
Natal Bouvereeniging se personeel hou reunie
Op 4 Mei 2019 het Natal Building Society (NBS) ‘n reunie gehou van 1986 se dae by die ou Divas en Daisies Kwekery in Vanderbijlpark.
Dit was maar net ‘n gesellige middag/aand geleentheid. Bruce Poole, Tak Bestuurder in 1986 amper 80 kon ongelukkig nie die geleentheid bywoon nie. Daar was in totaal 25 mense wat die geleentheid bygewoon het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



