HealthLifestyleLocal newsNationalNews

Alle kankerlyers sal hoop put uit Ma’am Kocks van HTS V’ging se verhaal!

Genees van bloedvatkanker!

 

 

 

 

Alle kankerlyers sal hoop put uit Ma’am Kocks van HTS V’ging se verhaal!

 

Hannes De Waal het dié wonderlike nuus oor sy ouma geplaas:

Kan nie glo ek het so lank gewag om hierdie te deel nie…
My ouma is Denise Kocks. Meeste mense ken haar in Vereeniging as “Ma’am Kocks” wat Engelse onderwyseres was by HTS Vereeniging, of Ds. Kocks se eggenote hehe (:-D)
Sy lewe al bykans 12 jaar met bloedvatkanker…ek en Mamma neem haar die laaste paar jaar vir haar onkologie-afsprake en chemoterapie… sy word in Oktober 2019 (soos die Here wil) 90! Ons het met haar laaste besoek so week gelede uitgevind dat sy heeltemal skoon is…GENEES VAN BLOEDVATKANKER!!
My gebed is dat hierdie vir ALLE mense met kanker en enige ander siekte, en selfs geliefdes van sulke individue sal dien… God doen NOG STEEDS wonderwerke! En ons gee aan Hom al die eer vir Maka/Ouma Denise/Ma’am Kocks se volle genesing en ons stap binne die Wil van God vir ons lewens!!
Amen, dankie Jesus!!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button