Entertainment

DMI Awards Talentkompetisie

Op 4 Julie 2015 is daar oudisies gehou te Hoofkantoor Pub & Grill in Sasolburg vir Infinity Musiek se DIMI Awards talent kompetisie. 14 Kandidate uit die Vaaldriehoek het ingeskryf en ‘n 15de het al die pad van Mafikeng gereis om ook deel te neem. 25 kandidate is uiteindelik gekies om deur te gaan na …

Op 4 Julie 2015 is daar oudisies gehou te Hoofkantoor Pub & Grill in Sasolburg vir Infinity Musiek se DIMI Awards talent kompetisie. 14 Kandidate uit die Vaaldriehoek het ingeskryf en ‘n 15de het al die pad van Mafikeng gereis om ook deel te neem. 25 kandidate is uiteindelik gekies om deur te gaan na die finaal – sommige uit Krugersdorp, sommige uit Boksburg omgewing en sommige uit Pretoria. 11 uit die 15 Valies maak deel uit van die 25.

Deelnemers is: Leon van Zyl, David de Wet, Benito van Rensburg, Charles Shaw, Jaco du Toit, Letisha Ganz, Wiaan Rautenbach, Deon Wessels, Johan Ludick en Elsabé Theron. Rudi Roos van Mafikeng is die 11de finalis uit die Hoofkantoor groep. Hulle het reeds een showcase by Panorama vlooimark in Mulbarton agter die rug en die volgende is 3 Oktober by die Kasteel in Heidelberg. Daarnaa tree hulle op 7 November op by Montana vlooimark in Pretoria en en die finaal is op 12 Desember by Springs teater. Kontak vir Elize by Hoofkantoor Pub & Grill – Tel. (016) 973 1109 vir meer inligting.

Related Articles

 
Back to top button