NewsNewsSportSport

5-jarige land 2.8kg karp

Reinhart Potgieter (5), leerder by Disa Kleuterskool op Meyerton het die naweek die reuse graskarp van 2.8 kg eiehandig by Wilgedraai in Oranjeville. Nadat hy gesien het sy pa en oupa vat hulle lyne diep in met die boot het hy gekla hy wil sy lyne ook so diep in hê. Pa Pieter het toe …

Reinhart Potgieter (5), leerder by Disa Kleuterskool op Meyerton het die naweek die reuse graskarp van 2.8 kg eiehandig by Wilgedraai in Oranjeville. Nadat hy gesien het sy pa en oupa vat hulle lyne diep in met die boot het hy gekla hy wil sy lyne ook so diep in hê. Pa Pieter het toe sy lyne vir hom so 200 meter ver in gevat. Reinhart is ‘n baie toegewyde vissermannetjie en vang al van kleintyd af vis.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button