Local newsNationalNews

Bekende Dr Mario Milani oorlede

Die Vaaldriehoek groet Vrydag dié geliefde ereburger van Vereeniging

Bekende ereburger van Vereeniging sterf

 

R. Fitchat

Vaalweekblad het met leedwese verneem dat dr. Mario Milani, wat vanaf die 1960s tot die jaar 2000 ‘n reuse-rol in die ontwikkeling van Vereeniging gespeel het, Donderdag oorlede is.  (Volledige berig in Vaalweekblad van 26 Junie 2019)

Sy begrafnisdiens vind Vrydag 28 Junie om 14:00 in die Rooms-Katolieke kerk op die hoek van Krugerlaan en Edwardstraat, Vereeniging plaas.

Die gesin versoek dat in plaas van blomme, ‘n donasie liewer aan die Kankervereniging of Dierbeskermingsvereniging gemaak word.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button