Local newsNewsNewsBreaking News

Waterdruk stadig besig om te verbeter

Waterdruk stadig besig om te verbeter

VANDERBIJLPARK. – Volgens Gerda Senekal van die VF+ werk 5 van die 8 pompe by die watertoring.

“Die druk vanaf Randwater is so 30% en dis baie laag. Gewoonlik so 3 bar. Die hoër liggende water reservoir is 4% vol, dus sal daar nog nie
normale vloei wees nie’, sê Gerda.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button