LetterLocal newsNationalNewsOpinions

Groot skade weens slaggat

Kan die munisipaliteit gedagvaar word?

Groot skade weens slaggat
Kan die munisipaliteit gedagvaar word?

 

Monica Bolgann van die Vaaldriehoek skryf op 3 Julie 2019

More julle,
Ek het twee vrae: Ek het ‘n helse groot ‘pothole’ getref en my kar se wiel disnis geslaan. Dit het gebeur op die groot hoofpad in Drie Riviere, Vereeniging. Die mense by die motorhawe daar naby sê dit gebeur gereeld.
Dis natuurlik weens die munisipaliteit wat nie hulle werk doen nie. Kan ‘n mens dagvaar en indien so, hoe?

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button