Local newsNewsNewsSportSport
Ben Minie en sy span vereer vir hul seil vaardigheid
Ben Minie en sy span vereer vir hul seil vaardigheid
VAAL MARINA. – Ben Mienie en sy bemanning, Richard en Caitlyn Cook is onlangs as die Grand Prix seil wedvaart 2018/2019 wenners aangewys.
Die wedvaart het oor 10 renne plaasgevind waarvan sommige lang afstand seil was en sommige in die nag was op die Vaaldam. Ben en sy span het met sy Dragonfly Trimaran ‘Krokodil’ die prestasie behaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



