Local newsNewsNews

Twee dood en vier beseer in ‘n ongeluk tussen bakkie en Polo

Twee dood en vier beseer in 'n ongeluk tussen bakkie en Polo

ROSHNEE. – Twee dood en vier beseer in ongeluk op die R82.

Werner Vermaak, kommunikasie beampte van ER24 rapporteer dat ‘n man en vrou is vanoggend, Sondag 7 Julie om 06:30,  naby Roshnee op die R82 dood in ‘n botsing tussen ‘n VW Polo en ‘n bakkie. Vier insittendes in die bakkie, waarvan een ‘n kind is, is beseer en is op die toneel behandel en na die Kopanong hospitaal geneem vir behandeling. Beide die man en vrou in die Polo is op die toneel dood verklaar.

Die omstandighede van die ongeluk is onbekend maar die polisie ondersoek die saak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button