Local newsNewsNewsBreaking News
[Video & Fotos] Vrou dood in huisbrand
VEREENIGING. - 'n Vrou is vroegoggend, Saterdag 20 Julie in haar huis dood na 'n brand wat ontstaan het.
VEREENIGING. – ‘n Vrou is vroegoggend, Saterdag 20 Julie in haar huis dood na ‘n brand wat ontstaan het.
Hettie du Plessis, ‘n inwoner waarvan haar ouderdom nog onbekend is, het in die brand, wat haar hele huis verwoes het, omgekom. Die voorval het in Ringweg in Drie Riviere, uitbreiding 2, plaasgevind by die Paddock Sands meenthuiskompleks.
LEES VAALWEEKBLAD 24 JULIE VIR MEER.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



