Maatsoekers – 21 Oktober 2015
*Hi dames ek is n blanke man opsoek na na n spontane en goed versorgde dame tussen 40 en 50 jaar oud. 072 245 2069. Willie. *Ek is op soek na n ordentlike mans vriend ouderdom 50-60 wat n vrou kan waardeer. Marie 082 830 9100. *Ek is soek na mans vriende tussen 50 en …
*Hi dames ek is n blanke man opsoek na na n spontane en goed versorgde dame tussen 40 en 50 jaar oud. 072 245 2069. Willie.
*Ek is op soek na n ordentlike mans vriend ouderdom 50-60 wat n vrou kan waardeer. Marie 082 830 9100.
*Ek is soek na mans vriende tussen 50 en 55 geen drinkers sms of bel Hester 074 671 0252.
*Hi julle oulike dames soek n vriendin tussen 50-65jr en gewig tussen 50-60kg. 071 622 8651.
*Ek is n 40 man soek n vrindin wat waare liefde kan wardeur en lief is vir kinders ek het n seun van 20 maande jul kan my kotak 081 344 5294. n vrou is engele.
*Ek is opsoek na vriende tussen 23 tot 35 om meer te gesels hulle kan my bel of sms op die nommer hulle moet verkieslik in vanderbijlpark bly kan nie wag om van julle te hoor nie 062 319 3837.
*Ek is n 63 jarige wewenaar opsoek na dames tussen die ouderdom van 55 en 65 het geen afhanklikes rook nie en drink n drankie per geleentheid. 071 622 3170.
*Hi dames ek soek vriendin wat eerlik is en netjies op haar self is. Sy kan tussen 40- 56 wees. Ek is rustig en drink en rook niks. whattapp of sms 079 427 6696.
*Hi julle oulike dames soek n vriendin tussen 50-65jr en gewig tussen 50-60kg kan my kontak by 071 622 8651.
*Hi sexy women. Looking for a women whith trust .must work to and respeekt love kids. Age 30-40. 072 801 2087.
*My naam is Hester is 49jr op soek mans vriende tussen 50 en 55 sms en bel is welkom. 074 671 0252.
*Ek is 43 weduwee rook nie drink by geleendhede n glassie wyn hou van langarim dans, kamp en gaan AGS kerk soek graag iemand wat die selle belangstelling het moet lief wees vir kinders ook iemand wat tussen 43-46 in Sasolburg kan my whatsupp 072 471 4472.
*Soek n aangename mansvriend opreg met goeie beginsels netjies en wat hou van reis en nog die lewe geniet wat vir ons seniors geskenk word 70 tot 84 jaar kontak mally 076 900 4764.
*Ek verlang na n vriend wat die lewe met my wil saam stap en deel. 65jr tot 75jaar Skakel 076 138 9776.
*Ek is n 31 jarige vrou enkel mamma soek graag vriende ouderdom tussen 32 en 40 geen kansvaters eerlik en opreg niks jonger as 32 jaar nie 061 616 9101.
*Bennie. Enkel loopende man is 45 self versorg. 45-50 kan my bel of sms 072 048 3269.



