Photo GalleriesSportSportSport

Glorie wink vir NWU Vaal

VANDERBIJLPARK. – Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoekkampus het Saterdag met sy sege met 60-12 sy plek in die eindstryd van die Volcano-reeks bespreek.

Related Articles

Back to top button