Photo GalleriesSportSportSport
Laerskole hokkie tref Isak Steyl
VANDERBIJLPARK. – Alle paaie gaan die volgende paar weke na die VUT Isak Steyl-stadion lei. Die stadion is die mekka van D8-hokkie en stringe seuns en dogters gaan op die grasvelde en astrobaan hulle hokkietalente ten toon stel.