Liefde met ‘n komplekse kinkel!
Titel: Hoogsomerliefde Skrywer: Marilé Cloete Druknaam: Romanza Uitgewer: Lapa Prys: R95 Roelien en haar broer trek vanaf die stad na ’n Karoodorpie om oor te begin, maar ontmoet heel eerste die ongeskikte buurman, onmoontlik-aantreklike Wynand, en sy kwaai hond, Raka. Om dinge nóg te vererger hou Roelien en Wynand by dieselfde plek skool! Roelien kan Wynand nie verdra nie, maar dit lyk nie …

Titel: Hoogsomerliefde
Skrywer: Marilé Cloete
Druknaam: Romanza
Uitgewer: Lapa
Prys: R95
Roelien en haar broer trek vanaf die stad na ’n Karoodorpie om oor te begin, maar ontmoet heel eerste die ongeskikte buurman, onmoontlik-aantreklike Wynand, en sy kwaai hond, Raka. Om dinge nóg te vererger hou Roelien en Wynand by dieselfde plek skool! Roelien kan Wynand nie verdra nie, maar dit lyk nie of haar hart die memo gekry het nie. Wynand sukkel ook met sy toenemende gevoelens vir die blonde vrou langsaan. Hy weet hy sal dit nie kan verdra as sy uit sy lewe moet glip nie. Toe die skoolhoof ’n ultimatum aan hom stel, besef Wynand dat hy hom moet regruk.
Die vraag is: Het hy nie dalk reeds sy kanse by Roelien verspeel nie?



