Local newsNewsNews

Midvaal Brandweer se regte kontaknommers

Midvaal Brandweer se regte kontaknommers is van uiterste belang in noodsituasies vir inwoners. Om noodgevalle aan te meld skakel: 016 360 7500 016 360 5911 Plakkers met die regte kontak nommers is beskikbaar en word aan die publiek uitgedeel. Dit is net die regte grootte om op ‘n selfoon te plak.

Midvaal Brandweer se regte kontaknommers is van uiterste belang in noodsituasies vir inwoners.

Om noodgevalle aan te meld skakel:

016 360 7500

016 360 5911

Plakkers met die regte kontak nommers is beskikbaar en word aan die publiek uitgedeel. Dit is net die regte grootte om op ‘n selfoon te plak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button