NewsNews
Voedingskema benodig jou hulp
VEREENIGING. – Die Laerskool Unitaspark se voedingskema het dringend hulp nodig om aan 138 leerlinge twee maaltye per dag te bedien. Mooivaal Media, IFM 102.2 en Brandmullers Garden Pavilion het onlangs kragte saamgesnoer om die Christmas with Us cd te vervaardig. ‘n Gedeelte van die cd verkope word aan die voedingskema geskenk. Vaalweekblad het onlangs …

VEREENIGING. – Die Laerskool Unitaspark se voedingskema het dringend hulp nodig om aan 138 leerlinge twee maaltye per dag te bedien. Mooivaal Media, IFM 102.2 en Brandmullers Garden Pavilion het onlangs kragte saamgesnoer om die Christmas with Us cd te vervaardig. ‘n Gedeelte van die cd verkope word aan die voedingskema geskenk. Vaalweekblad het onlangs by die skool gaan kuier om met die rolspelers oor die projek te gesels.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



