NationalNewsNewsPhoto GalleriesSport

Springbokke ontvang gelukwense van Portefeulje Komitee

GAUTENG.- Die voorsitter van die Gauteng Provincial Legislature Portfolio Committee on Sport, Recreation, Arts and Culture, William Matsheke, het die Suid Afrikaanse ‘Springboks’ rugbyspan geluk gewens dat hul die Semi-Finals gehaal het deur hul 26-3 oorwinning teen Japan, die 2019 Rugby Wêreldbeker gasheer. Matsheke sê die span se prestasie herinner die land van die woorde …

GAUTENG.- Die voorsitter van die Gauteng Provincial Legislature Portfolio Committee on Sport, Recreation, Arts and Culture, William Matsheke, het die Suid Afrikaanse ‘Springboks’ rugbyspan geluk gewens dat hul die Semi-Finals gehaal het deur hul 26-3 oorwinning teen Japan, die 2019 Rugby Wêreldbeker gasheer.

Matsheke sê die span se prestasie herinner die land van die woorde wat die voormalige staats President Nelson Mandela op die vooraand van die 1995 Wêreldbeker triomf gesê het: “Sport has the power to change the world, it has the power to inspire. It has the power to unite people in a way that little else does. It speaks to youth in a language they understand. Sport can create hope where once there was only despair”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button