SPL ‘Dream Team’ gekies
VEREENIGING. – Die afgelope paar weke se bloedsweet in die Topfix Sedibeng Premierliga vir o.11 en o.13-spanne is vandeesweek beloon met die aankondiging van die reeks se Dream Team. Die spelers wat dié span gehaal het, is: Louis van Wyk (Pirates: Suikerbos), Jacques Nel (Warriors: Risiville), Ricardo Crous (Pirates: Kollegepark), Nico Bresler (Thunders: Risiville), Henno …

VEREENIGING. – Die afgelope paar weke se bloedsweet in die Topfix Sedibeng Premierliga vir o.11 en o.13-spanne is vandeesweek beloon met die aankondiging van die reeks se Dream Team.
Die spelers wat dié span gehaal het, is: Louis van Wyk (Pirates: Suikerbos), Jacques Nel (Warriors: Risiville), Ricardo Crous (Pirates: Kollegepark), Nico Bresler (Thunders: Risiville), Henno Steyn (Pirates: Handhawer), Eduan an der Merwe (Thunders: Suikerbos), Rico van der Walt (Warriors: Kollegepark), Charles Collen (Rippers: Suikerbos), Elwin Janse van Vuuren (Thunders: Risiville), Damian du Plessis (Bullets: Handhawer), Ruan Coetsee (Steamers: Kollegepark) en Quinten van Staden (Thunders: Risiville).



























