Local newsNews
Video: Vet pret by Kiddies konsert
VANDERBIJLPARK. – Die kleinspan van die Kiddies Paradise Kleuterskool het Woensdagaand 27 November die verhoog aan die brand gedans en die gehoor met hul pittighede laat skater tydens hulle jaarlikse skoolkonsert.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!