
VEREENIGING. – ‘n Reuse-waterlek op Boy Louw Weg (R28) is besig om duisende liter water te vermors. Kabeldiefstal in die omgewing het reeds groot skade aan die plaaslike infrastruktuur aangerig en dit wil voorkom asof die area se probleme net toeneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





