Verdagte gesinsmoordenaar in hof

Verdagte gesinsmoordenaar in hof

VANDERBIJLPARK. – Die verdagte in die gesinsmoord van Donderdag 3 Desember in Piet Retief boulevard, Fanie du Preez (39), het vandag Maandag 7 Desember vlugtig in die Landroshof op Vanderbijlpark verskyn op 3 aanklagte van moord, regsverydeling en die besit van ‘n ongelisensieërde vuurwapen en ammunisie. Fanie verskyn môre Dinsdag 8 Desember weer vir ‘n borgaansoek en Vrydag 11 Desember vir regshulp. VIDEO: Jannie du Plessis (Vaalweekblad).

 

 
Back to top button