Local newsNewsNewsBreaking News
Twee bome val kragdrade plat in CW6
VANDERBIJLPARK. – Inwoners van Visserstraat in CW6, is gister gewaarsku om versigtig te wees nadat twee bome bo-oor kragdrade geval het. Daar is nie sekerheid of die bome reeds verwyder en die kragtoevoer reeds herstel is nie, maar inwoners het teen gistermiddag steeds om hulp of sosialemedia gevra.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!