Photo GalleriesSportSportSport
Pret en plesier by Parkrun
Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK.- Die omvang van die Parkrun-revolusie kring al hoe wyer uit. Veral in die Vaaldriehoek het die gratis 5km-wedlope wat op Saterdae deur Parkrun Suid-Afrika aangebied word, baie belangstelling gewek. Daar is tans elke Saterdagoggend om 08:00 Parkruns by Heron Banks in Vaalpark, Phoenix Park in Vanderbijlpark, Riviera on Vaal in Vereeniging …

Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK.- Die omvang van die Parkrun-revolusie kring al hoe wyer uit.
Veral in die Vaaldriehoek het die gratis 5km-wedlope wat op Saterdae deur Parkrun Suid-Afrika aangebied word, baie belangstelling gewek. Daar is tans elke Saterdagoggend om 08:00 Parkruns by Heron Banks in Vaalpark, Phoenix Park in Vanderbijlpark, Riviera on Vaal in Vereeniging en by Meyerton Rugbyklub, waaraan enigeen gratis kan deelneem.
Besoek gerus www.parkrun.co.za om te registreer en meer oor die inisiatief uit te vind.



