NewsNewsBreaking News

Gyselaarsdrama by McKinnon Chain in Vereeniging

Daar is ’n polisieteenwoordigheid by die McKinnon Chain Group se fabriek in Ringweg in Duncanville waar daar glo ’n stakingsaksie plaasvind. Volgens bronne is daar ook ‘n gyselaarsdrama besig om binne die fabriek af te speel. Mense buite die fabriek bestook ook motors met bottels. Vermy die area indien moontlik. Volg Vaalweekblad vir meer info …

Daar is ’n polisieteenwoordigheid by die McKinnon Chain Group se fabriek in Ringweg in Duncanville waar daar glo ’n stakingsaksie plaasvind. Volgens bronne is daar ook ‘n gyselaarsdrama besig om binne die fabriek af te speel. Mense buite die fabriek bestook ook motors met bottels. Vermy die area indien moontlik. Volg Vaalweekblad vir meer info soos dit bekend raak.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button