Photo GalleriesSportSportSport
Video: Valia en kie hardloop wêreld aan die brand
VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia het Vrydagaand gasheer vir die Hoërskole Klerksdorp, Florida en Curro Serengeti gespeel. Die byeenkoms het atletiek uit die boonste rakke opgelewer en Vaalweekblad was daar om die hoogtepunte vas te vang.