Valies stroom na Q4 Fuel-opening
VEREENIGING. – Honderde Vaaldriehoekers het Vrydag 21 Februarie na Q4 Fuel se nuwe vulstasie in Golf Road 3 in Peacehaven vir sy amptelike groot opening gestroom. Q4 Fuel Crossroads het reeds verlede jaar die Vaaldriehoek met sy spesiale aanbieding vir Black Friday op diesel (R14.90 per liter/ 50pp/uls) laat gons. Crossroads is 24/7 oop en …

VEREENIGING. – Honderde Vaaldriehoekers het Vrydag 21 Februarie na Q4 Fuel se nuwe vulstasie in Golf Road 3 in Peacehaven vir sy amptelike groot opening gestroom. Q4 Fuel Crossroads het reeds verlede jaar die Vaaldriehoek met sy spesiale aanbieding vir Black Friday op diesel (R14.90 per liter/ 50pp/uls) laat gons. Crossroads is 24/7 oop en sy bakkery en kitskos etes is iets om te beleef. Tonne kliënte is met geskenke bederf. Daar het ‘n karnaval atmosfeer geheers met kunstenaars op stelte en IFM 102.2 se buite uitsaai-eenheid wat die musiekvermaak verskaf het. Diesel is steeds R14.90 per liter.









