Photo GalleriesSportSportSport
Video: Rhinoweek lok duisende na Vaal
VANDERBIJLPARK. – Die Rhinoweek onder die vaandel van Prestige Jeugsport lok jaarliks duisende spelers, toeskouers en afrigters na die Vaaldriehoek. Die VUT Isak Steyl-stadion is die hoofkwartier van die weke. Van 23-27 Junie en 1-4 Julie gaan alle paaie na die Vaaldriehoek lei.