Local newsNewsNews
Korona-padblokkade op R59
VEREENIGING. – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag ‘n reuse-padblokkade op die R59 net na die Boy Louw-afrit in die rigting van Vanderbijlpark gehou. Valies word gedurende die inperkings tydperk – van 21 dae te midde van die Korona-virus pandemie – aangeraai om slegs te ry wanneer dit noodsaaklik is. Die res van die …
VEREENIGING. – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag ‘n reuse-padblokkade op die R59 net na die Boy Louw-afrit in die rigting van Vanderbijlpark gehou. Valies word gedurende die inperkings tydperk – van 21 dae te midde van die Korona-virus pandemie – aangeraai om slegs te ry wanneer dit noodsaaklik is. Die res van die Vaaldriehoek se winkelsentrums was stil met inwoners wat slegs noodsaaklike behoeftes gaan koop het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



