NewsSponsoredBreaking News

Ster steeds beskikbaar gedurende staat van inperking

Inwoners van die Vaaldriehoek bevind hulle tans in ’n staat van inperking maar jou weeklikse Vaal Ster is nog steeds elke Dinsdag by sekere afsetpunte in die Vaaldriehoek beskikbaar! Moet dus nie uitmis op al die nuus in jou area nie. Kyk gerus uit vir ons koerante wanneer jy gedurende die staat van inperking by …

Inwoners van die Vaaldriehoek bevind hulle tans in ’n staat van inperking maar jou weeklikse Vaal Ster is nog steeds elke Dinsdag by sekere afsetpunte in die Vaaldriehoek beskikbaar!

Moet dus nie uitmis op al die nuus in jou area nie. Kyk gerus uit vir ons koerante wanneer jy gedurende die staat van inperking by die supermark of vulstasie uitkom. Hou ook ons webblad en Facebook-blad dop vir nuus gedurende hierdie tydperk.

Hier is ’n lys van afsetpunte waar die koerant in verskillende gebiede beskikbaar gestel sal word:

Vanderbijlpark:

Riverview Spar (200)

Save In Spar (200)

Pick n Pay SE2 (200)

Pick n Pay SE8 (200)

Checkers Riverside (200)

Stephenson Spar (200)

Checkers CBD (200)

Pick n Pay/BP Frikkie Meyer (200)

Total Riverside (200)

Total Wilcor (200)

Golden Goose (200)

Sasol Iemas (200)

Caltex Pick n Pay (200)

Coffee Couture (100)

OK Artemis (200)

 

Vereeniging:

Makro (300)

Pick n Pay Bedworth Park (300)

President Hyper (300)

Total Helmut (200)

Caltex Hangar (200)

Sasol Vereeniging (100)

BP Vereeniging (100)

Shell Toyota (100)

Caltex Freshstop (200)

Checkers Arcon Park (200)

Euro Spar (200)

Feshstop Washington Post (200)

Engen Roshnee (200)

Fourways Spar (200)

Shoprite Three Rivers (200)

 

Sasolburg:

SuperSpar Vaalpark (200)

SuperSpar Sasolburg (200)

OK MiniMark Vaalpark (200)

Caltex Vaalpark (100)

Shoprite Sasolburg (100)

Checkers Grootfontein (200)

Sasol Ahmed’s (100)

Shell Zaaiman (100)

Sasol Checkers (200)

OK Sasolburg (100)

Pick n Pay Sasolburg (200)

Engen Sasolburg (50)

Zio (250)

 

Meyerton:

Pick n Pay Meyerton (200)

Spar Meyerton (200)

Shoprite Meyerton (200)

Sasol Meyerton (200)

Engen Meyerton (200)

Rothdene Kafee (200)

Engen Riversdal (200)

FoodZone Riversdal (200)

Pick n Pay Golfpark (200)

Total Henley (200)

 

Stuur gerus ook vir ons  nuus – goed of sleg – vanuit jou om gewing.

Jy kan ons op Facebook inbox of stuur ’n e-pos aan ettienne.vanrensburg@mooivaalmedia.co.za of christiaan.cloete@media24.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button