Local newsNewsNews

Stil en verlate in meeste Vanderbijl-woonbuurte

VANDERBIJLPARK. - Herfs in al sy glorie is nou duidelik sigbaar danksy die stil strate in die meeste woonbuurte.

Daar mag dalk nog heeltemal te veel bedrywigheid by sentrums en in die dorp self wees, maar in die woonbuurte is daar min mense in die strate te bespeur. Die natuurprag bly ‘n lus vir die oog – selfs te midde van die Covid-19 pandemie.

In die meeste woonbuurte word daar gehoor gegee aan die inperking en die strate is stil. Foto’s: Elsje Vermeulen
Foto: Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button