Local newsNewsNews
Korona-toetsingveldtog in Vaal
VANDERBIJLPARK. – Etelangpele Community Services het vandag in CW 5 oorkant die Spar in Stephenson straat ‘n Korona-virus toetsingsveldtog gehou. Lede van die publiek kon hulself daar vir Covid-19 laat toets. Volgens ‘n woordvoerder van Etelangpele gaan die veldtog in die Vaaldriehoek rondbeweeg om toetsing te bevorder. Die publiek kan ook by die Johan Heyns …
VANDERBIJLPARK. – Etelangpele Community Services het vandag in CW 5 oorkant die Spar in Stephenson straat ‘n Korona-virus toetsingsveldtog gehou. Lede van die publiek kon hulself daar vir Covid-19 laat toets. Volgens ‘n woordvoerder van Etelangpele gaan die veldtog in die Vaaldriehoek rondbeweeg om toetsing te bevorder. Die publiek kan ook by die Johan Heyns Hospitaal getoets word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








