Local newsNewsNews

Boot na pretrit op Vaalrivier gekonfiskeer

VANDERBIJLPARK. – Om tydens die nasionale inperkingstyd op die Vaalrivier en enige ander rivier in die land boot te ry is onwettig. ‘n Boot is gister op die Vaalrivier deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens se watervleuel gekonfiskeer nadat ‘n groep jongmense op die Vaalrivier aangekeer is. ‘n Video en foto’s van die voorval is op Vaal …

VANDERBIJLPARK. – Om tydens die nasionale inperkingstyd op die Vaalrivier en enige ander rivier in die land boot te ry is onwettig. ‘n Boot is gister op die Vaalrivier deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens se watervleuel gekonfiskeer nadat ‘n groep jongmense op die Vaalrivier aangekeer is. ‘n Video en foto’s van die voorval is op Vaal River Rats South Africa se facebookblad gedeel.

https://www.facebook.com/vaalriverratssouthafrica/videos/1258705654339856/?t=3

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button