Local newsNews
Verwoestende foto’s van Mittal-ontploffing
Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Vaalweekblad het foto’s ontvang van die ontploffing wat Woensdagaand omstreeks 20:00 by ArcelorMittal se aanleg in Vanderbijlpark plaasgevind het. Grootskaalse skade is aangerig maar volgens ‘n amptelike verklaring deur ArcelorMittal Suid-Afrika is niemand in die ontploffing beseer nie. Die ontploffing is so ver as in Meyerton gehoor.

Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Vaalweekblad het foto’s ontvang van die ontploffing wat Woensdagaand omstreeks 20:00 by ArcelorMittal se aanleg in Vanderbijlpark plaasgevind het. Grootskaalse skade is aangerig maar volgens ‘n amptelike verklaring deur ArcelorMittal Suid-Afrika is niemand in die ontploffing beseer nie. Die ontploffing is so ver as in Meyerton gehoor.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!












