Local newsNewsNews

Oulike tuisbly-foto’s deur Vaal-inwoners

VAALDRIEHOEK. - Die inperking veroorsaak dat sommige dae lank raak, maar 'n paar plaaslike inwoners het besluit om die beste van die saak te maak en hul kreatiewe talente in te span en oulike foto's in en om die huis te neem.

Van die fotograwe het sommer hul selfone vir die taak ingespan. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, stuur dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Dricky Gouws het ook die mooi foto in haar tuin geneem.

Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button