Local newsNewsNews

Vaal se geel lint inisiatief vat vlam!

VANDERBIJLPARK. - Die geel lint inisiatief wat hier in die Vaal begin is om aan te toon waar mense in nood verkeer tydens die huidige Covid-19 pandemie, het na groot dele van die land versprei. Die geel lint inisiatief word gebruik om te kan uitken waar mense woon wat 'n tekort aan kos het. Inwoners wat in nood verkeer kan enigiets geel voor aan hul wonings vasmaak. Dit wil voorkom om die res van die land nou ook van die metode gebruik maak, van die Moot in Pretoria tot in die Kaap, en dit brei steeds uit.

Waaroor die inisiatief gaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button