https://www.facebook.com/78933346557/videos/257684465420273/?t=22
“’n Liedjie van hoop vir hierdie wilde dae,” het die sanger op sy Facebookblad geskryf alvorens hy met kitaar in die hand begin sing het. Gaan luister. Geniet dit. Onthou, elke dag is ‘n hand vol vars genade met nuwe hoop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



