Local newsNewsNews

26 April: Steeds 15 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Volgens die nuutste amptelike Covid-19 getalle is daar nou 15 gevalle in Sedibeng. Daar is bekend gemaak dat daar 11 van Emfuleni is, 2 van Lesedi. Dit is steeds nie bekend uit watter streek die twee ekstra gevalle is nie. Daar is ook nie bekend gemaak uit watter spesifieke dorpe die ander 13 onderskeie gevalle is nie.

Daar is in totaal  1 304 Covid-19 gevalle in Gauteng (vorige getal was 1 281), waarvan 855 herstel het en 8 gesterf het.

Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:

Johannesburg is steeds die kern met – 772

Ekurhuleni – 287

Tshwane – 132

Wes Rand – 42

Nie toegeken aan spesifieke streek – 56

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button