Local newsNewsNews
29 April: Steeds 15 Covid-19 gevalle in Sedibeng
Daar is sedert gister nie ekstra Covid-19 gevalle in Sedibeng aangemeld nie. Daar is tans steeds 15 amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng (Midvaal het 1 Covid-19 pasiënt, Emfuleni het 11 en Lesedi (Heidelbergstreek) het 3). Daar is nie bekend gemaak uit watter spesifieke dorpe die pasiënte is nie.

Daar is in totaal 1 377 Covid-19 gevalle in Gauteng, waarvan 897 herstel het en 8 gesterf het.
Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:
Johannesburg is steeds die kern met – 811 (589 herstel)
Ekurhuleni – 310 (179 herstel)
Tshwane – 144 (95 herstel)
Wes Rand – 43 (29 herstel)
Sedibeng – 15 (5 herstel)
Nie toegeken aan spesifieke streek – 54
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



