Local newsNewsNews

30 April: Daar is 16 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Daar is sedert gister 1 nuwe Covid-19 geval in Sedibeng aangemeld. Daar was tot dusver 16 amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng (Midvaal het 1 Covid-19 pasiënt, Emfuleni het 12 en Lesedi (Heidelbergstreek) het 3). Daar is nie bekend gemaak uit watter spesifieke dorpe die pasiënte is nie.

Daar is in totaal  reeds 1 408 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 948 herstel het en 11 gesterf het.

Die streke in Gauteng sien so daaruit:

Johannesburg is steeds die kern met – 828 (591 herstel)

Ekurhuleni – 318 (225 herstel)

Tshwane – 149 (96 herstel)

Wes Rand – 43 (31 herstel)

Sedibeng – 16 (5 herstel)

Nie toegeken aan spesifieke streek – 54

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button